top of page
Die gesigte agter die stemme
Marina de Wet
hoofskrywer
Marina is ons hoof skrywer en storie verteller vir die ouer kinders. Haar stories is verbeeldingryk en hou die aandag van jong luisteraars.
Mariana van der Merwe
skrywer & storieverteller
Mariana skryf en vertel stories vir ons jonger maats. Haar stories is propvol emosies en wonder.
bottom of page